Ouderdom: 7
Fase: Grondslagfase
Graad: 2
Skool: Laerskool Danie Malan
Provinsie: Gauteng

Hailey’s Handmade goodies

Ek is n 7 jarige dogtertjie. Ek het n besigheid begin toe ek net 6 was. Ek maak krale juwele en ander krale goedjies. Ek kan enige iets doen waarop ek my hartjie sit. Ek droom om eendag my eie juweliersware te kan oopmaak. n Aanhouer wen!

Picture7

Sorry. This form is no longer available.