Ouderdom: 9
Fase: Intersenfase
Graad: 4
Skool: tuisskoling
Provinsie: Gauteng

Helena se hekelwerk

Ek hekel diere in enige kleur en grootte. Hulle is tussen 20cm-30cm groot. Ek het al ‘n uil, jellievis, hasie en takbok gemaak. Mens kan dit gebruik as present, speelding of versiering.

Picture1