Ouderdom: 11
Fase: Intersenfase
Graad: 6
Skool: CVO Orania
Provinsie: Noord-Kaap

Die Roomys kind

Ek verkoop n produk. Ek het n produk gesoek alhoewel dit nie n brood noodsaaklike produk is nie het ek iets wat almal op straat se sak en smaak sal pas. Wie kan nou nee sê vir n roomys hier in die hartjie van die Karoo op n somers dag? Ek het n roomys fiets en ry op Vrydae, Saterdae en vakansies met my fiets en klokkie deur die dorp en verkoop roomys , gemak op jou voorstoep. Ek moes wel my besigheid uitbrei want roomys is meer seisoen gebonde al is roomys enige tyd van die jaar tog maar n wenner. Ek het n plaaslike boere tannie genader vir egte Karoo plaas vars gevriesde pasteie . So in die winter fokus ek dan op gevriesde pasteie maar wel klaar gaar .Idiaal vir n Vrydag aand in die oond druk en eet of selfs om net in jou frieskas te hê of dit nou vir n kosblik ,middag ete of selfs vir daai onverwagte gaste . Jy kan nie daar sonder nie. Die beste van als is daar is 10 geure om van te kies en keur . Ek het ook pakkette Pastei en roomys kombinasies afgelwer voor jou deur . Wat wil jy nou meer hê,

Picture1