Ouderdom: 8
Fase: Grondslagfase
Graad: 3
Skool: Lerskool Elarduspark
Provinsie: Gauteng

Unicorn Dreams

Ek verkoop yskoue sap in ons estate, vir al die mense wat stap en draf. Ek verkoop ook mooi rekkies, en lekkers Cor die kinders. Die idee is dat ek elke nawerk iets ander gaan offer om my winkel aan die gang te kry, en seker te maak mense kom terug. Ek het my eie sakgeld gebruik om Mooi pienk koppies en reënboog strooitjies te koop vir die sap. Mek het ook my eie geld gebruik om loom rekkies te koop Om pouses te verkoop.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.