Ouderdom: 8
Fase: Grondslagfase
Graad: 3
Skool: Tuisskool
Provinsie: Wes-Kaap

Good Food

Ons gaan suurdeegbrood bak en vars aan ons gemeenskap aflewer. Suurdeegbrood is gesonder as winkelbrood, omdat dit deur ‘n lang gisting gaan. Dit is vol vitamiene, minerale en vesel. Ons is nie naby ‘n winkel wat sulke spesiale brood verkoop nie. Vars brood maak almal gelukkig en ons gaan dit aflewer by mense se huise.

Picture1