Ouderdom: 11
Fase: Intersenfase
Graad: 6
Skool: Laerskool Impala
Provinsie: Gauteng

Funky Pannekoeke

Funky Pannekoeke is ‘n opwindende nuwe produk wat pannekoeke met klomp funky en verskillende geure bied. Hierdie pannekoeke is nie soos enige ander pannekoeke nie. Hulle het ‘n unieke smaak wat jou tong sal laat dans. Of jy nou van soet of sout hou, daar is ‘n funky pannekoek vir almal.

Picture7