Ouderdom: 13
Fase: Hoërskool
Graad: 7
Skool: Laerskool Muldersdrif
Provinsie: Gauteng

Brain Freeze

Ons gaan bekostigbare roomyse aan ons skool en die gemeenskappe verkaf. Daar sal ‘n verkeidenheid produkte te koop wees, wat aan almal se smake sal voorsien. Aangesien die finansiële toestand van baie van die gemeenskappe in Suid-Afrika baie onstabiel is, voel ons dat dit belangrik is om ons roomyse so bekostigbaar as moontlik te hou. Stygende rentekoerse en aanhoudende beurtkrag het die besteebare inkomste van alle Suid-Afrikaners gekniehalter.

Picture1