Ouderdom: 13
Fase: Hoërskool
Graad: 7
Skool: Laerskool Louis Trichardt
Provinsie: Limpopo

Karlien’s Playstore

Eerstens gaan ons sumo stoei gevegte aanbied met opblaas kostuums. Na vanjaar se entrepreneursdag, gaan hierdie kostuums uitverhuur word vir geleenthede. Soos wins gemaak word, sal daar meer verskeidenheid aangeskaf word sodat mense kan pret hê sonder om die atsronomiese kostes aan te gaan van hierdie kostuums aan te koop. Tweedens gaan ons besig-bly speelgoed ook goedkoop aanbied vir kinders om hulle verbeelding weer te kan ontwikkel.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.