Ouderdom: 10
Fase: Intersenfase
Graad: 4
Skool: Durbanville Laerskool
Provinsie: Wes-Kaap

Slushies + lekkers

My produk is n slushie. Die Slushie bestaan uit gemaalde ys, jou geur van jou keuse, n strooitjie in ‘n oulike slushie houer. Jy het ‘n keuse om ‘n bakkie lekkers by te voeg of nie…dit is n lekker verassing aan die einde. Die slushie is ook baie bekostigbaar vir die huidige ekonomiese toestand. Ek sal kinder partytjies in my area teiken asook markte wat naweke plaasvind, waar daar speel areas en springkastele is

Leila van Schaik