Ouderdom: 12
Fase: Intersenfase
Graad: 6
Skool: Laerskool Roodekrans
Provinsie: Gauteng

Tron Gidgets

Ek maak en verkoop 3d geprinte speelgoed wat nie tans in die winkels beskikbaar is nie. My produkte bestaan hoofsaaklik uit drie kategoriee: 1. Fidgeters: fidgeters is handgrootte speelgoed wat you hande besig hou terwyl jy lank moet stilsit. Dit is beweeglike voorwerpe wat hoofsaaklik om hul eie as draai en dan heeltyd beweeg. 2. 3d vliegtuig legkaarte: dele van verskillende vliegtuie word op ‘n klein kaartjie geprint. Die stukke word dan los gesny en kan gebou word om verskillende soorte vliegtuie self te bou. 3. Beweeglike modelle: verskeie modelle kan op ‘n so ‘n manier geprint word, dat dit voordurend beweeg. Interessante voorwerpe sluit in geraamtes, dinosaurusse, wurms, knaptange en vele meer.

Picture1