Ouderdom: 7
Fase: Grondslagfase
Graad: 1
Skool: Laerskool Proteapark
Provinsie: Noordwes

Braailaaitie

Braailaaitie is jou een stop winkel vir alle braai, kamp en visvang benodigdhede. Al my produkte is geskik vir jong, kief kêrels. My produkte is uniek en deur my en my gesin ontwerp tydens ons avonture in die buitelug. Natuurlik het ek nie my sussie en haar maats vergeet nie. My produkte reeks is ook geskik vir meisies sonder banghare. Ek kan wel waarborg dat my produkte nie “huiswerk gefokus” is nie.

Picture8

Sorry. This form is no longer available.