Ouderdom: 12
Fase: Hoërskool
Graad: 7
Skool: Tuisskool
Provinsie: Wes-Kaap

Meisie Mompel

Meisie Mompel is ‘n tydskrif vir meisies tussen die ouderdom van 9 tot 14 jaar oud. Artikels word geskryf deur 6 fiktiewe vriendinne. Artikels sluit in, resepte, skoonheid, sport, interessante land, Bybelstudie, wetenskap eksperimente, fliek resensies, dierefeite, aktiwiteite en nog meer. Die tydskrif word verkoop as ‘n aanlyn flipbook wat ge-epos word of per what’s app gestuur word aan kopers.

Picture1