Ouderdom: 16
Fase: Hoërskool
Graad: 10
Skool: Hoërskool Fichardtpark
Provinsie: Vrystaat

Herstel mode

Ek maak skeure in klere reg en ek borduur patrone met die hand. Baie mammas het deesdae nie tyd om klere reg te maak nie en gooi dit dus net weg. Wat hulle nie besef nie, is dat hulle dan ‘n nuwe item moet koop. As hulle die item by my laat regmaak (slegs vir R50), spaar hulle geld en tyd. Die patrone wat ek met die hand op die klere vaswerk (vir R100) kan ‘n vervelige hemp in ‘n heel nuwe kledingstuk verander. Ek kan byvoorbeeld woorde, blomme, of blare daarop borduur.

Herstel Mode (Melissa se klere besigheid)

Sorry. This form is no longer available.