Ouderdom: 11
Fase: Intersenfase
Graad: 5
Skool: Tuisskool
Provinsie: Gauteng

Mieke se KLEIN Bederfies

Ek gaan produkte verkoop. Ek het aangesluit om ‘n agent te wees vir KLEIN bederf produkte. Dit is Suid Afrikaanse en Afrikaanse skoonheids produkte, wat van natuurlike bestandele gemaak word.

Picture1