Ouderdom: 11
Fase: Intersenfase
Graad: 6
Skool: Oranje Meisieskool Primêr
Provinsie: Vrystaat

Mienke Meel

Mienke Meel se “Maak dit Maklik” reeks, gee vir die besige mamma meer tyd saam met haar kleinding! Klaar gemaakte Vanielje en Sjokolade Botterversiersel. Vars, tuisgemaakte botterversiersel, soos jou ouma dit gemaak het! Hou so lank soos margarien in die yskas. 1000g is genoeg om ‘n koek of kolwyntjies te versier. Die Vanielje botterversiersel kan gekleur word in enige reënboog kleur. Mienke Meel gee tyd vir mamma!

Picture1