Ouderdom: 13
Fase: Hoërskool
Graad: 8
Skool: Hoerskool Volksrust
Provinsie: Mpumalanga

Ons Bakery

Ons gaan gebakte lekkerte verkoop by die Ons Plek Naskool. Dit proe baie lekker en is goedkoop om te maak. Daar is geen ander sulke verkope by die naskool nie en daarom sal ons baie kliente he.

Picture1