Ouderdom: 10
Fase: Intersenfase
Graad: 4
Skool: Laerskool Roodekrans
Provinsie: Gauteng

Fluit-Fluit Voer

Ek gaan handgemaakte voëltjie voer klokke maak. My produk word gemaak met top kwaliteit wilde voël voer asook gelatien. My gemeenskap bestaan uit baie vrystaande huise met groot tuine, dis ‘n goeie mark om te teiken vir my produk. Die mense in my omgewing is ‘n mengel van meer bejaarde asook jong paartjies met kinders. Die is die perfekte teiken mark en ek voe positief dat hulle nie met my produk sal wil he nie, maar ook in ‘n finasieele posisie is om my produk te koop.

Picture1