Ouderdom: 16
Fase: Hoërskool
Graad: 10
Skool: Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Provinsie: Gauteng

nini.

Goeie kwaliteit, handgemaakde “beaded” hangertjies en sonbril toutjies wat in verekeie ontwerpe beskikbaar is, om jou uitrusting op te kikker. Alle hangertjie-ontwerpe is ook in ‘n armband of “anklet” beskikbaar en kliënte kan produte verpersoonlik om by hul styl voorkeure in te pas. Die produkte is hoofsaaklik gemik op tiener meisies en studente en daarom word dit gereeld aangepas volgens die nuutste modes. Elke item word volgens bestelling gemaak, om die kwaliteit daarvan te verseker.

Picture1