Ouderdom: 17
Fase: Hoërskool
Graad: 11
Skool: Hoërskool Hugenote
Provinsie: Gauteng

MooiHout Meubels

Ek gaan meubels aankoop wat verwaarloos is en wat mense nie meer eintlik meer wil he nie en dit teen n goedkoop prys of selfs verniet aankoop.Daarna sal ek werk insit om die meubels te verander na n nuwe unieke stuk wat goed lyk op die oog.My meubels sal dan geadverteer word teen n sekere prys wat my arbeid se prys sal regverdig en ek n goeie wins daaruit kan maak.Met die geld wat ek maak sal ek meer meubels aanskaf en my besigheid laat groei.Ek sal ook mense se meubels weer lewe gee deur om skade reg te maak of die meubels net ander te laat lyk

Picture1