Ouderdom: 9
Fase: Intersenfase
Graad: 3
Skool: Maragon Olympus
Provinsie: Gauteng

Funny Fudge (en keurige lekkernye)

Ek verkoop tuisvervaardigde, verpakte fudge (beide gewone asook diabeet vriendelike fudge) asook ander lekker goed by markte, by die skool asook by perdry skole en skoue. Ek het gewone lekkernye maar het ook diabetes vriendelike fudge en ander lekkergoed beskikbaar aangesien ek self n tipe 1 diabeet is en ek het besef het daar is n behoefte aan gesonder en of suikervrye lekkergoed. Ek verkoop by die skool aan onderwysers, die skoolhoof, kinders en enige persoon wat geinterreseerd is in my produkte.

Picture1