Ouderdom: 13
Fase: Hoërskool
Graad: 7
Skool: Weltevreden Akademie Tuisskool
Provinsie: Noord-Kaap

Tjoppie se Weltevreden Tuindienste

Wanneer ek mense se gras en randte sny, probeer ek na die tyd terug staan en kyk wat ek nog kan doen om die erf beter te laat lyk. Ek sal bv. die plaveisel skoonvee met ‘n besem, die dorings uit ‘n grasperk skoffel en die tuinslang oprol en netjies langs die kraan sit. Ek sal ook na die tyd vir die kliënt vra of ek die watersproeiers kan aansit. Ek neem ook al die kliënte aan wat deur groter besighede van die hand gewys word, omdat dit dalk te min of te klein werk is vir daardie besighede.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.