Ouderdom: 14
Fase: Hoërskool
Graad: 9
Skool: Sps
Provinsie: Vrystaat

Ruben’s Honey Bee

Ek het 3 korwe op my pa se plaas, wat ek 1 keer per jaar heuning uit haal . Ek probeer nie massa heuning te produseer nie maar om goeie kwaliteit heuning te produseer. Ek bottel my soet heuing in glas bottels om hulle vars te hou.

Picture1