Ouderdom: 5
Fase: Grondslagfase
Graad: 1
Skool: Ons Plek Suidkus
Provinsie: KwaZulu-Natal

Wroem Wroem

Elektriese motors wat die kleuter kan rond ry teen n fooi. Nie baie kleuterskole het hierdie motors wat die kleuters kan gebruik om rond mee te ry nie. Die motors is baie duur en nie alle ouers kan bekostig om hierdie tipe speelgoed vir kinders aan te koop nie. Hierdie motortjies bied elke kind die geleentheid om die ervaring op te doen.

Picture1