Ouderdom: 9
Fase: Grondslagfase
Graad: 3
Skool: Tuisskool
Provinsie: Gauteng

To the T

Ek maak en verkoop oorbelle aan vroue en dogters wat daarvan hou om mooi oorbelle te dra. Elke paar is uniek en geen paar oorbelle is presies dieselfde nie. Ek het ook nou begin om oorlewingsarmbande te maak vir mans en seuns wat hou van oorlewingsdrag. My produkte is self gemaak en bekostigbaar.

Picture1