Ouderdom: 17
Fase: Hoërskool
Graad: 12
Skool: Helpende Hand Strand
Provinsie: Gauteng

LUNA

LUNA- wil vir mense wys presies wat dit beteken om iets van die hart af te kry. Ons gaan selfgemaakte beads ontwerp en verkoop. Ons wil iets maak wat met jou praat wat met jou siel ooreenstem. Beads wat jy ooral saam kan dra. Ons gaan verskillende soort beaded accessories maak nie net juweliers ware nie.

Picture1