Ouderdom: 14
Fase: Hoërskool
Graad: 8
Skool: Tuisskool
Provinsie: Wes-Kaap

Salomie se Storiehoekie

Ek skryf kortstories in Afrikaans wat ek opneem in mp3 formaat. Ek verkoop die stories in pdf formaat om self te lees, saam met ‘n inkleurprent en die luisterstorie. Elke storie het ook sy eie liedjie wat ek self skryf en opneem. Tydens tuisskool markdae verkoop ek die stories in hardekopie asook leer boekmerke wat ek self maak.

Picture1