2021 VOO-FASE WENNER
Anle Spies – Ann-Bucket Ek maak hoofsaaklik buckethats en ander klere uit herwinde lap of ou klere. Daar is huidiglik n probleem in die wereld van besoedeling, veral klere wat gedra word vir n kort…
Anle Spies – Ann-Bucket Ek maak hoofsaaklik buckethats en ander klere uit herwinde lap of ou klere. Daar is huidiglik n probleem in die wereld van besoedeling, veral klere wat gedra word vir n kort…
Leanne van Rooyen – Elke mamma se lewensredder! Ek het ‘n groot liefde en passie om met jong kinders te werk en wil graag na skool Kinderkinetika gaan studeer. Daarom het ek gedurende skoolvakansies en…
Nina Loubser – Pebble Vibes I make and sell glass and stone beaded bracelets. I sell them to make pocket money and to raise funds for Animal shelters. I make custom bracelets to match your…
Clarissa Dreyer – CD locks Verhuur sluitkassies aan naskole, kleuterskole en besighede in die Centurion area.
Marcelle en Janke-Mari – Vinkel en Koljander Marcelle de Kock en Janke-Mari Vermaak is niggies wat van kleins af saam bak en brou. Hulle het besluit hulle kan hulle liefde vir pannekoek bak gebruik en…
Rouke Loubser – Roekies (Rouke se koekies) Ek bak 3 soorte koekies (vlakoekies & katjiebotterkoekies & “shortbreadkoekies”) en dalk later meer bv. kersfeeskoekies. Dit is my Ouma se resepte wat ek bietjie verander het om…
Jeané Joubert – Sublime Slime Ek maak my eie slym (slime), en verkoop slym-produkte en maak-jou-eie-slym pakkies. Nadat ek vir maande lank geoefen het om verskillende tipes slym te maak, het ek besluit om my…
Daniel Jacobs – Die Jong Boer se Hoendereiers My idee is om n suksesvolle hoenderboer te wees. My naam is Daniel Jacobs en ek is n jong hoenderboer van Pretoria. Die keuse van hoenders is…
Dedré en Zané Bekker – Something Nice Ons is ń klein tuisnywerheid in die Wes-rand area. Ons is bevoorreg om daagliks produkte te maak wat ń glimlag op gesigte sit, of dit ń verjaarsdag- ,…
Cameryn Linde – Fraai Collective Ek, die eienaar van Fraai Collective lewer ‘n verskeidenheid handgemaakte juwele. Ek maak al die juwele wat oorbelle, haarknippies, armbandjies en hangertjies asook ringe insluit, self. Die produkte word meestal…
End of content
End of content