2021 Intersenfase naaswenner
Rouke Loubser – Roekies (Rouke se koekies) Ek bak 3 soorte koekies (vlakoekies & katjiebotterkoekies & “shortbreadkoekies”) en dalk later meer bv. kersfeeskoekies. Dit is my Ouma se resepte wat ek bietjie verander het om…

