2021 Senior fase naaswenner
Clarissa Dreyer – CD locks Verhuur sluitkassies aan naskole, kleuterskole en besighede in die Centurion area.
Clarissa Dreyer – CD locks Verhuur sluitkassies aan naskole, kleuterskole en besighede in die Centurion area.
Marcelle en Janke-Mari – Vinkel en Koljander Marcelle de Kock en Janke-Mari Vermaak is niggies wat van kleins af saam bak en brou. Hulle het besluit hulle kan hulle liefde vir pannekoek bak gebruik en…
Rouke Loubser – Roekies (Rouke se koekies) Ek bak 3 soorte koekies (vlakoekies & katjiebotterkoekies & “shortbreadkoekies”) en dalk later meer bv. kersfeeskoekies. Dit is my Ouma se resepte wat ek bietjie verander het om…
Jeané Joubert – Sublime Slime Ek maak my eie slym (slime), en verkoop slym-produkte en maak-jou-eie-slym pakkies. Nadat ek vir maande lank geoefen het om verskillende tipes slym te maak, het ek besluit om my…
Daniel Jacobs – Die Jong Boer se Hoendereiers My idee is om n suksesvolle hoenderboer te wees. My naam is Daniel Jacobs en ek is n jong hoenderboer van Pretoria. Die keuse van hoenders is…
Dedré en Zané Bekker – Something Nice Ons is ń klein tuisnywerheid in die Wes-rand area. Ons is bevoorreg om daagliks produkte te maak wat ń glimlag op gesigte sit, of dit ń verjaarsdag- ,…
Cameryn Linde – Fraai Collective Ek, die eienaar van Fraai Collective lewer ‘n verskeidenheid handgemaakte juwele. Ek maak al die juwele wat oorbelle, haarknippies, armbandjies en hangertjies asook ringe insluit, self. Die produkte word meestal…
Dene Scherman – SSC (Supreme Skin Care) Ek gaan n” skin care brand “maak wat jong meisies help en leer hoe om na hulle vel te kyk en hulle vel op te pas daar sal…
Jean Mouton – A sweet Cloud Ek gaan ‘n produk verkoop wat ek self maak. Dit is sjokolade bruintjies (chocolate brownies) wat ek vars bak die dag voor die tyd en dan verkoop. My omgewing…
Jana Geldenhuys – Jana’s Homemade Mint Cordial Die produk wat ek verkoop is bottels wat gevul is met 500ml Mint Cordial. Dit is ‘n gekonsentreerde stroop wat aangemaak kan word met ‘n keuse van Sparkling…
End of content
End of content