2022 Intersenfase naaswenner
Mienke Maritz – Mienke Meel Ek bak koeke en kolwyntjies volgens jou Tema vir verjaarsdae spesiale geleenthede Ek bak graag saam kleiner kindertjies en help hulle om hul spesiale verjaarsdag koek te bak. Ek gebruik…
Mienke Maritz – Mienke Meel Ek bak koeke en kolwyntjies volgens jou Tema vir verjaarsdae spesiale geleenthede Ek bak graag saam kleiner kindertjies en help hulle om hul spesiale verjaarsdag koek te bak. Ek gebruik…
Joshua en Noah Smith – Bin Brothers Ons besigheid is om die buurt se asblikke te was en te saniteer nadat die rommel op Vrydae verwyder is. Ons neem dit dat terug na die onderskeie…
Carla-Mae van der Merwe – Fluffy Friends Fluffy Friends fokus op die sagte, “laat jou goed voel” en “‘n maatjie” diertjie wat jy orals saam jou kan vat.Die sagte diertjies word met verskillende materiaal gemaak…
Nina Wärnich – nini. Ek het die onderneming begin as gevolg van n tekort in mooi, spesifieke jongmens juweliersware wat beskikbaar was vir my ouderdomsgroep. Ek het n aanvoeling vir kuns en mode, en nadat…
Quan du Plooy – MooiHout Meubels Ek as klein entrepeneur het tot op hede slegs temake gehad met n paar meubel stukke maar ek wil graag die meer van my tyd daarin insit omdat dit…
Engelize Botha – Zoemsalf Die winter is oppad. Nie net Eskom se “loadshedding” wat my bekommer maak, maar ook droë lippe. Boonop het n “vlaag” van puisies my gesig op 12 “getref” en is die…
Desiree Maree – Desire Naald en Garing Toe ek begin het met my besigheid in 2020 was dit om klere heel te maak vir ander mense, maar in die laaste jaar het ek besluit om…
Chani Britz – Koekies & Krummels My naam is Chani Britz en is 11 jaar oud en my besigheid se naam is “Koekies & Krummels” “tuisgemaakte lekkerte” omdat ek hierdie koekie fudge verkoop en daar…
Mienke Maritz – Mienke Meel Mienke Meel se “Maak dit Maklik” reeks, gee vir die besige mamma meer tyd saam met haar kleinding! Klaar gemaakte Vanielje en Sjokolade Botterversiersel. Vars, tuisgemaakte botterversiersel, soos jou ouma…
Immeke Nel – Immie’s Gifts Toe ek vyf was, het ek vir mamma gesê ek wil my eie winkel hê waar ek geskenke kan verkoop, want almal hou van geskenke. Ek het in Februarie 2022…
End of content
End of content