VYFTIEN WENKE OM LEIERSKAPSVAARDIGHEDE BY ’N KIND TE KWEEK – VIR OUERS
DEUR AFRIFORUM | MAR 18, 2020 Deur: Leandie Bräsler In die samelewing is leiers baie keer ouers wat ’n spesifieke leefwyse doelgerig probeer volg om sodoende die beste vir hul kinders te gee. Gesamentlik moet hulle ook hul…