AFRIFORUM BIED ENTREPRENEURSOPLEIDING AAN BY CENTURION CHRISTELIKE LAERSKOOL
AfriForum het op 4 Februarie 2021 by die Centurion Christelike Laerskool in Centurion besoek afgelê met hulle junior entrepreneursopleidingsprogram wat as deel van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie aangebied word. Hierdie opleiding berei kinders voor vir entrepreneurskap, help…