Something Nice: Van tuisnywerheid tot suksesverhaal
Zané Bekker (21) van Roodepoort in Gauteng het haar tuisnywerheid, Something Nice, in 2020 tydens die inperking begin. Hierdie onderneming het vanjaar sy vierde verjaarsdag gevier en het al heelwat in hierdie paar jaar bereik….