Aanlyn entrepreneurskursus vir kinders
Deur Yolanda Grobler Entrepreneurskap het die woord geword wat deur elke opleidingsinstansie gebruik word. Universiteite begin al hoe meer kursusse aanbied wat gemik is op entrepreneurs. Entrepreneurskompetisies kom oral voor en skole begin soek na…

