Entrepreneurskap: ek onthou…
Deur Sarina Bosman (Pretoria FM) Ek onthou hoe ons op laerskool elke nou en dan entrepreneursdae gehou het. Dit was hope pret, en het daarin geslaag om ons as jong kinders vier baie belangrike dinge…
Deur Sarina Bosman (Pretoria FM) Ek onthou hoe ons op laerskool elke nou en dan entrepreneursdae gehou het. Dit was hope pret, en het daarin geslaag om ons as jong kinders vier baie belangrike dinge…
Deur Alta Strauss Daar is verskeie redes waarom dit belangrik is om alreeds van ’n jong ouderdom af entrepreneurskapvaardighede vir kinders te leer. Een van die redes hiervoor is dat hierdie lewensvaardighede ’n deurslaggewende rol…
Deur Lizán Maree Entrepreneurskap is ’n baie groot woord, maar dit is nie net vir grootmense nie. Dalk is kinders selfs nog meer ingestel op hulle ingebore entrepreneuriese vaardighede as volwassenes. Kinders steur hulle bietjie…
AfriForum het op 7 Mei 2021 besoek by die Laerskool Muldersdrif afgelê met hulle entrepreneursopleidingsprogram wat as deel van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie aangebied word. Hierdie opleiding berei leerders vir entrepreneurskap voor, help hulle met die opstel van ’n…
AfriForum se Besigheidsbytjies het vandag die Laerskool Muldersdrift in Krugersdorp besoek. Leerlinge het na praatjies geluister en entrepreneurskap-opleiding ontvang. Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir Jeugleierskap, sê dis lekker om kinders te inspireer wat die…
AfriForum het op 4 Februarie 2021 by die Centurion Christelike Laerskool in Centurion besoek afgelê met hulle junior entrepreneursopleidingsprogram wat as deel van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie aangebied word. Hierdie opleiding berei kinders voor vir entrepreneurskap, help…
Leandie Bräsler Dit is binnekort Kersfees: die tyd van gee. Pleks daarvan om ons kinders slegs te leer om aardse geskenke te ontvang en gee, kan ons hulle ook leer om emosionele geskenke te gee…
AfriForum en AfriForum Sakenetwerk het in 2019 besluit om ’n kompetisie – Besigheidsbytjies – vir junior entrepreneurs van stapel te stuur. Vanjaar is daar besluit om die kompetisie verder uit te brei sodat hoërskoolleerders in…
Deur Leandie Bräsler Van die suksesvolste mense ter wêreld beskou dagboekhou as ‘n belangrike en kragtige gewoonte. Deur eenvoudig daagliks of weekliks jou gedagtes, idees en ervarings in jou dagboek of joernaal neer te skryf,…
Deur Leandie Bräsler (AfriForum se bestuurder vir junior jeugleierskap) Die COVID-19-pandemie het gesinslewe regoor die wêreld omgekeer. Skole wat langer gesluit is, afstandswerk, fisieke en sosiale afstand – dit is vir enige ouer ’n uitdaging….
End of content
End of content