2024 Grondslagfase wenner
Linardo Richter: Braailaaitie Braailaaitie is jou een stop winkel vir alle braai, kamp en visvang benodigdhede. Al my produkte is geskik vir jong, kief kêrels. My produkte is uniek en deur my en my gesin ontwerp tydens…
Linardo Richter: Braailaaitie Braailaaitie is jou een stop winkel vir alle braai, kamp en visvang benodigdhede. Al my produkte is geskik vir jong, kief kêrels. My produkte is uniek en deur my en my gesin ontwerp tydens…
Elfriede en Paul Schutte: BIELIE-BYE Ons verkoop rou heuning. Ons oom, Oom Hanjo, boer met bye. Sy byekorwe is naby Sannieshof en gebruik die blommetjies van bloekombome, kareebome, veldblomme en sonneblomme om heuning te…
Jong entrepreneurs van Gauteng is gisteraand tydens die première van ’n nuwe Afrikaanse reeks oor entrepreneurskap vereer vir hul besondere ondernemingsgees. Die Korf is spesiaal vir AfriForumTV vervaardig en is van vandag af beskikbaar op…
Zané Bekker (21) van Roodepoort in Gauteng het haar tuisnywerheid, Something Nice, in 2020 tydens die inperking begin. Hierdie onderneming het vanjaar sy vierde verjaarsdag gevier en het al heelwat in hierdie paar jaar bereik….
Deur Salòme Fourie Ek is ’n entrepreneur en geniet dit om met mense te werk. Ek is ook sportief en presteer goed in my akademie. Ek is gebore en getoë in Bethlehem en is tans…
Deur Leandie Bräsler Tydens AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie vanjaar was daar weer hope talent! Leerders van regoor Suid-Afrika – en vanjaar ook van ander dele van die wêreld – kon vir hierdie aanlyn entrepreneurskompetisie inskryf. Daar…
Daniel Jacobs van Pretoria het in 2021 aan AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie deelgeneem en met die tweede prys weggestap in kategorie 1 (graad 1–3). Hy is ’n jong hoenderboer en sy onderneming staan bekend as Die Jong…
Deur Yolanda Grobler Entrepreneurskap het die woord geword wat deur elke opleidingsinstansie gebruik word. Universiteite begin al hoe meer kursusse aanbied wat gemik is op entrepreneurs. Entrepreneurskompetisies kom oral voor en skole begin soek na…
Deur Sarina Bosman (Pretoria FM) Ek onthou hoe ons op laerskool elke nou en dan entrepreneursdae gehou het. Dit was hope pret, en het daarin geslaag om ons as jong kinders vier baie belangrike dinge…
Deur Alta Strauss Daar is verskeie redes waarom dit belangrik is om alreeds van ’n jong ouderdom af entrepreneurskapvaardighede vir kinders te leer. Een van die redes hiervoor is dat hierdie lewensvaardighede ’n deurslaggewende rol…
End of content
End of content