Entrepreneurskap – ingebore of aangeleer?
Deur Lizán Maree Entrepreneurskap is ’n baie groot woord, maar dit is nie net vir grootmense nie. Dalk is kinders selfs nog meer ingestel op hulle ingebore entrepreneuriese vaardighede as volwassenes. Kinders steur hulle bietjie…